| Modulekode | MUW 706 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module behels die volgende onderwerpe: die belangrikste ontwikkelings in die geskiedenis van Christelike kerkmusiek; die geskiedenis van kerkmusiek in Suid-Afrika; en belangrike en plaaslike tendense in die hedendaagse kerkmusiekpraktyk. Oop vir alle denominasies. |
| Modulekrediete | 24.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Musiek |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App